Lyndsy Fonseca | |
Geboortenaam | Lyndsy Marie Fonseca |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lyndsy Fonseca (gebore 7 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward (2010), Kick-Ass (2010), Hot Tub Time Machine (2010), en Kick-Ass 2 (2013).